Dirk se mielie tert

RSG

Bestanddele
4 eiers
2 groot blikke roommielies
60 ml koekmeel
60 ml gesmelte botter
60 ml suiker
15 ml bakpoeier

Metode
Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 25,243 times, 9 visits today)
Advertisements
 

27 gedagtes oor “Dirk se mielie tert

  1. Hi daar, ek sal dit waardeer as julle my ook op die poslys plaas. Dis so lekker om die ou resepte te sien en veral voor kersfees…darem nog genoeg tyd om alles in te le! Lekker Dag vir julle

     
  2. kan julle my ook asb op jul epos sit ek love al die resepte en probeer heelwat van hulle. almal sover een groot sukses dankie vir julle resepte

     

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui