Dirk se mielie tert

RSG

Bestanddele
4 eiers
2 groot blikke roommielies
60 ml koekmeel
60 ml gesmelte botter
60 ml suiker
15 ml bakpoeier

Metode
Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 28,469 times, 1 visits today)
Advertisements
 

34 thoughts on “Dirk se mielie tert”

  1. Hi

    Geen komentaar, sit my asb. op die e-pos lys, ek love tradisionele en/of Suid-Afrikaanse resepte 🙂

     
  2. Hi daar, ek sal dit waardeer as julle my ook op die poslys plaas. Dis so lekker om die ou resepte te sien en veral voor kersfees…darem nog genoeg tyd om alles in te le! Lekker Dag vir julle

     
  3. Geen komentaar, sit my asb. op die e-pos lys, ek hou van tradisionele en/of Suid-Afrikaanse resepte hier ver oor die waters

     
  4. kan julle my ook asb op jul epos sit ek love al die resepte en probeer heelwat van hulle. almal sover een groot sukses dankie vir julle resepte

     
  5. Dirk se mielie tert is heerlik. Ek het dit al baie gemaak en dit was nog altyd ‘n sukses. Ek kuier toe by my kinders en my skoondogter is op ‘n Fodmap dieet met die gevolg dat sy geen koring produkte mag eet nie ek het net die koekmeel met rysmeel vervang en dit was baie lekker. Party mense kan nie room mielies eet nie maar gelukkig het haar maag dit hanteer. Baie dankie vir die resep.

     

Leave a Reply to Bettie Bothma Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *