Een Minuut Slaaisous

Bestanddele
1 t Mosterd
½ t Sout
¼ t Peper
½ k Kondensmelk
1 Eiergeel
¼ k Gesmelte Botter
¼ k Asyn

Metode
Meng droë bestanddele en meng met kondensmelk. Klits geel van eier voeg by. Voeg botter by. Voeg asyn by en klits goed. Laat staan om dik te word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 291 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *