Peri Peri Sous

Bestanddele
25 ml Asyn
75 ml Olie
10 ml Worcestersous
10 ml Paprika
3 ml Droƫ Mosterd
5 ml Peri Peri
2 Huisies Knoffel
Sout en Aromat

Metode
Meng alles en gooi in bottel en bere in yskas.

Wenk
Vervang asyn met suurlemoensap vir ‘n pikante afwisseling. Olie kan verminder word afhangende van smaak.

(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui