Susan Lombard

Bestanddele
6 Stukkies Hoender
250 ml Room
250 ml Yogurt
Pakkie Room hoendersop
Gerasperde Kaas

Metode
Plaas die hoender in ‘n oondvaste bak. Meng room yogurt en die sop. Gooi oor die hoender. Bak in ‘n matige oond vir 1½ uur. Toets of hoender gaar is. Gooi kaas oor die hoender en rooster vir paar minute tot bruin.

Wenk
Hierdie Resep kan ook met vis mooitjies gebruik word. Na so 1 of wat in die oond gaan dit lyk asof die room/ yogurt en sop mengsel skif. Dit is dood normaal. Ek het die hoender uitgeskep en die mengsel so ‘n bietjie met ‘n lepel geroer. Skep van die sous oor die hoender en rooster vir so twee drie minute. Gooi dan die kaas oor en rooster weer.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,381 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation