Rol balletjies

Bestanddele
225 ml (200 g) Botter
50 ml Strooisuiker
15 ml Water
275 g (500 ml) Koekmeelblom
100 tot 150 g Haselneut sjokolade Gesifte Versiersuiker

Metode
Room botter en strooisuiker. Voeg water en koekmeelblom by om ‘n deeg te vorm. Sny sjokolade se blokkie in die helfte en rol elke halwe mel ongeveer 7 ml deeg toe. Plaas op bakplaat en bak +- 15 minute by 180°C. Rol in versiersuiker terwyl die balletjies nog warm is.

(Visited 256 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui