Spinasie gereg

NHSV Springs Suid

Bestanddele
1 Bos Spinasie
1 k Gerasperde Kaas
1 pakkie Sampioensop
4 Aartappels
1 Ui
1 k Melk

Metode
Kook aartappels, spinasie en ui tot gaar. (Indien verkies kan spinasie fyn gesny word). Voeg gesnipperde sampioene by. Maak sop aan met 1 k melk en voeg by spinasie.¬†Kook goed deur en voeg kaas by. Gooi in oondskottel om te bedien. Kaas kan bo-oor gestrooi word en ‘n paar minute verbruin word in oond.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 275 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *