Piesang & Grenadellapons

Bestanddele
850ml lemoensap
850ml pynappelsap
2 piesangs, fyn gedruk
1 piesang in skyfies gesny
4 grenadellas, uitgedruk
1 liter lemonade

Metode
Meng die lemoensap, pynappelsap, piesangs en grenadellas deeglik. Plaas in koelkas om goed koud te word. Voeg die lemonade net voor bediening by.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 110 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui