Willem se maalvleis- en vark dis

RSG

Bestanddele en Metode
Braai uie in bietjie olie – maak ‘n smoor. Haal uie uit en in dieselfde pan braai blad spek tot dit krakerig is – haal uit. In dieselfde pan braai blokkies ontbeende lion tjops – haal uit. Maak in dieselfde pan gewone maalvleis gaar met speserye en knoffel. Gooi alles terug by die maalvleis en roer saam. Voeg aangemaakte pakkie bruin uiesop by en kook. Bedien op rys met groente.

(Visited 177 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui