Christine se Broccoli-sop ~ RSG

Bestanddele
500g broccoli
1 aartappel
1 ui
500 ml hoenderaftreksel
1 koppie melk
½ koppie room
1 koppie kaas
Neutmuskaat
Swartpeper
Vars knoffel

Metode
Breek broccoli op en sny aartappel in blokkies en sny ook ui op. Kook die drie stadig saam met die hoenderaftreksel. Verpulp wanneer dit gaar is. Gooi melk en room by
Verhit saam met die kaas oor lae hitte en rasper neutmuskaat by. Gooi knoffel by en swartpeper na smaak.

(Visited 222 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui