Bestanddele
1 koppie koeskoes
1 koppie hoenderaftreksel
Botterskorsie
Olyfolie
Heuning
Sout en peper
Rooirissie
Geskroeide neute (opsioneel)
Metode
Gooi warm hoenderaftreksel oor koeskoes en laat staan. Bak botterskorsie, bedruip met olyfolie, heuning en sout en peper in oondbak tot botterskorsies sag is en “grill” vir laaste vyf minute. Braai ook rooi peppers en neute, meng met koeskoes, en vul die botterskorsie daarmee.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 36 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation