Bestanddele
2 k koekmeel
375 ml suiker
5 ml borrie
50 ml mosterdpoeier
3 ml sout
250 ml asyn
125 ml mayonnaise

Metode
Vermeng al die bestanddele tot glad. Skep die mosterd in gesteriliseerde flessies en verseël dit. Dit moet in die yskas bewaar word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 59 times, 1 visits today)
 

2 Thoughts on “LEKKER STERK MOSTERD

  1. goeie dag

    ek wil net graag weet van die mostert resep moet ek dit eers kook of so want die koek meel is tog mos rou of hoe, ek mal oor mostert.

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation