Ina Paarman se vis-koeksister ~ RSG

Bestanddele
Stokvis
3 piesangs
3 mango’s
Kerriepoeier
Bietjie meel
Knoffelbotter
Borrie
Klapper

Metode
Vleg vis soos koeksister en steek vas aan einde met tandestokkies. Meng kerriepoeier en meel. Smeer kerriemengsel oor vis. Smeer knoffelbotter oor vis. Sny mango’s en piesangs in oondvaste bak en sit vis bo-op. Vryf bietjie borrie en klapper tussen jou hande saam en strooi oor vis. Bak in voorverhitte oond teen 220 grade Celsius in oop bak vir so 25 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 156 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *