Broodsusters

Bestanddele en metodeKook 3 koppies suiker en 1,5 koppies water tot taai en laat baie koud word.

Sny brood in langwerpige blokkies en braai in warm olie tot bruin.

Doop dadelik in koue stroop en rol in klapper.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 869 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui