Piesangjellie

Bestanddele
1 pakkie jelliepoeier (enige geur)                                            
2 ryp piesangs, in skyfies gesny
Metode
Maak die jellie volgens die aanwysings op die pakkie aan. Voeg die piesangskyfies by en laat in yskas stol.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 197 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui