Bestanddele
3 dik snye brood, gekrummel                                                     
 5 teelepels (25ml) botter
1 blikkie Weenseworsies, in stukkies gesny                          
2 groot uie, fyn gekap
1 teelepel (5ml) gemengde kruie                                              
 knippie rooipeper
1 blikkie geroomde sampioene (opsioneel)                          
2 koppies (500ml) melk
1 ½ koppie (375ml) cheddarkaas, gerasper                            
1 pakkie spek, in stukkies gesny
4 eiers                                                                                                   
 knippie sout
4 teelepels (20ml) mosterdpoeier
Metode
Voorverhit die oond tot 180 ºC. Kook die melk, brood en botter saam. Braai die spek en uie tot ligbruin. Klits die eiers. Roer al die bestanddele goed saam. Bak in ‘n gesmeerde oondskottel vir ongeveer 35 minute.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 726 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One Thought on “Plain Jane se Souttert

  1. Mary Koekemoer on Februarie 1, 2017 at 9:24 VM said:

    Maklik om te maak en baie baie lekker!

     

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation