Bestanddele
6 koppies melk                                                                 
2 Teelepels bakpoeier
4 eiers                                                                                                  
3 eetlepels suiker
6 eetlepels mielieblom                                                 
2 eetlepels botter
sout
Metode
Plaas melk en botter in kastrol. Roer suiker, mielieblom, eiers en sout saam.Voeg ½ koppie van kokende melk by en roer goed. Gooi mengsel by die res van kokende melk en roer vinnig en deeglik. Kook tot gaar. Voeg dan bakpoeier by (dit sal opbruis).Dit stol feitlik dadelik.
Print Friendly
(Visited 10,651 times, 19 visits today)

7 Thoughts on “Vinnige Melktert

  1. Ek hou van vinnig en ekonomiese respte veral yskas terte eks mal oor die koorslose melktert

  2. Bianca on May 13, 2015 at 9:31 AM said:

    Dit is alles behalwe “lip lekker”! Die resep is n desaster, moenie jou gels of tyd mors nie!

  3. Brenda Slabbert on August 6, 2015 at 1:57 PM said:

    Baie lekker resep. As jy nog nie voorheen melktert gemaak het nie. Sal dit ongetwyfeld ‘n ramp wees. Baie dankie.

  4. Ek stem saam, dit proe soos papperige nat karton! Dis walglik en n mors van tyd en geld. Dankie tog ek het dit nie vir gaste gebak nie.

  5. Die melktert werk perfek, ek vervang net een koppie melk met ‘n halwe blikkie kondensmelk en een lepel mazena met ‘n eetlepel vlapoeier.

  6. Anita on April 18, 2016 at 4:58 PM said:

    Die melktert is eintlik baie lekker. Ek het n koppie suiker in plaas van 3 eetlepels ingegooi. my man is mal daaroor. Ek sal dit vir enige een aanbeveel.

  7. Marie Blom on October 13, 2016 at 7:26 PM said:

    Die resep is ‘ n MELKTERTVULSEL vir ‘n Kors EN NIE
    ‘N KORSLOSE MELKTERT NIE.
    DAAR IS ‘N VERSKIL TUSSEN DIE TWEE EN DIE OPSKRIF IS MISLEIDEND

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation