BRAAIVLEIS‑BROODJIE

1 pakkie (500g) bruismeel                                          
500 ml karringmelk
1 koppie gerasperde kaas                                         
1 t sout
1 pakkie dik wit of bruin                                              
bietjie sesamesaad (opsioneel)
uiesoppoeier
Meng meel, karringmelk, kaas, sout en soppoeier goed saam. Plaas beslag in broodpannetjie.  Strooi sesamesaad oor.  Bak vir ongeveer 1 uur tot gaar.  Indien verkies kan ekstra gerasperde kaas 15 minute voor die brood uit die oond kom, bo‑oor gestrooi word. (Oond 180ºC.)
(Visited 241 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui