LEKKER POEDING

Baie dankie vir jou resep Hermien

1 L gekoopte vla
1 blikkie gekookte kondensmelk
piesangs in skyfies net soveel soos jy wil, natgemaak met suurlemoen sap dat dit nie verbruin nie.
meng kondens en vla goed gooi by piesangs.

(Visited 124 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui