Maklike yskas tert

Dankie vir jou resep Hermien

(genoeg vir 1 groot swart oond pan)

1 rol koek opgesny voer oondpan uit onder en langs kante.
1 L jogurt enige geur
2 blikke kondens melk
2 pakkies jellie selfde geur as jogurt (meng met 1 koppie kookwater tot opgelos is) koel af
meng alles saam
gooi in rol koek kors 
stol in yskas.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 135 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui