VLERKIES EN BOUDJIES IN BOTTER GEBAK

12 hoendervlerkies
500ml soutige beskuitjiekrummels
12 hoenderboudjies
5 ml Aromat
10 ml sout
250 ml gesmelte margarien
1 ml peper

Strooi sout en peper oor porsies.  Meng krummels met Aromat.  Doop porsies in gesmelte botter en rol in krummels sodat goed gedek is.  Rangskik in twee bakpanne wat met foelie uitgevoer is (blinkkant na binne).  Drup oorblywende botter oor vleis en bak 45 – 60 min of tot sag by 180ºC.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 151 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui