Hierdie is ‘n Basaar resep van Marietjie af. Dankie vir die resep Marietjie

5kg blokkies vleis of maalvleis
2kg aartappels (in blokkies gesny)
1kg uie
5 blikkies gemengde groente
2 ronde EETL kerriepoeier (matige)
   sout en peper na smaak, suurlemoenblare
1 bottel blatjang
½ koppie bruinsuiker
1 koppie asyn
2 desertlepels borrie (kook 1 desertl met vleis en 1 desertl met aartappelblokkies)
½ koppie appelkooskonfyt
Kook uie en vleis saam totdat vleis amper sag is.
Voeg dan by – sout, kerrie, asyn,. blatjang, groente, helfte van borrie en appelkooskonfyt.
Kook tot sag.
Kook aartappelblokkies met ander helfte van borrie tot sag.
Gooi alles bymekaar. Bedien met rys.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,379 times, 1 visits today)
 

One Thought on “KERRIEVLEIS (basaar resep)

  1. Soek resep vir 400 mense

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation