1 blikkie crushed pineapple, 1 blikkie kondensmelk, 1 pakkie pynapple jellie 1 pakkie tennis beskuitjies. Pak tennis beskuitjies onder in bodem van tert bak. Sit die sap van di pynappel in pot, saam met pakkie jellie en blikkie kondensmelk en roer saam oor medium hitte tot die jellie heeltemal gesmelt is. Voeg die pynappel by en skep versigtig bo-op koekies. Sit in yskas tot gestol. Jy kan vars styf geklopte room bo oor smeer voor jy dit bedien as jy wil. (Variasies: vervang pynapple met blik guavas en di pynapple jellie met cherry jellie, druk net guavas met vurk fyn – gebruik pitte en al. Jy kan di pynappel ook vervang met geblikte cherries en dan cherry jelly)
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 44,420 times, 1 visits today)
 

22 Thoughts on “Maklike yskas tert.

  1. samantha solomons on January 5, 2015 at 11:48 PM said:

    ek hou van jul resepte dis so maklik!

     
  2. magdalena tieties on January 15, 2015 at 11:21 AM said:

    hi ek het een van julle resepte uitgetry gisteraand dis so lekker en so maklik

     
  3. bianca on July 8, 2016 at 2:19 PM said:

    stuur asb all diw resepte

     
  4. lionel jacobs on October 27, 2016 at 7:00 PM said:

    good day send me all the cooking list

     
  5. Stuur asb vir my die resepte.

     
  6. Hi kan julle resepte stuur asb

     
  7. Lekker en maklik !!

     
  8. AWESOME

    THANX

     
  9. Hi.. Kan julle vir my resepte stuur asb?

     
  10. Hou van die resepte. Lekker eenvoudig.

     
  11. Sonja Slater on September 10, 2017 at 11:03 AM said:

    Stuur asb die resepte vir my. Dankie.

     
  12. Soos so baie mense van facebook hou so hou ek van Liplekker gaan elke dag in ek kies ‘n resep baie dankie julle maak kosmaak ‘n plesier groete

     
  13. monique on November 2, 2017 at 2:34 PM said:

    Hi

    Stuur asb vir my jule resepte? Dit lyk baie lekker en is maklik.

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation