TIA MARIA LIKEUR

Bestanddele

1½ k bruinsuiker                                                              
1 k witsuiker
½ k kitskoffiepoeier                                                       
3 k rum
2 t vanilla
Metode
Meng suikers met 2 k water.  Kook vir 5 minute.  Voeg koffie geleidelik by terwyl met draadklitser geklits word tot goed gemeng – laat afkoel.  Giet in lang bottel, voeg rum en vanilla by.  Verseël en laat minstens 2 weke staan.  Lewer 1,2 liter.
(Visited 82 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui