Maak maalvleis aan soos vir frikkadelle
Voer ‘n diep oondskottel met maalvleis uit (soos ‘n tertkors) Plaas gekookte blokkies aartappels in rou vleiskors
Maak ‘n wit kaassous
Giet bo-oor aartappels
C ± 45  Bak by 180 min tot gaar
Bedien met ertjies en slaai

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 191 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation