Baie dankie vir die resep Sare du Randt
500 ml droe boontjies (week oornag in water)
1 Gekapte ui
10ml Olie
125g Spek
3 Aartappels in agtstes gesny
5ml Peper
1 Beef stock blokkie opgelos in 1L kook water
2ml Borrie
250ml room of melk
10 ml Asyn of Suurlemoensap
Kook bone tot sag.
Braai ui in olie tot deursigtig.
Voeg stukkies spek by en braai tot crispy.
Meng ui en bone met die res van die bestandele behalwe melk of room.
Kook tot aartappels sag is, maak aartappels en bone fyn.
Roer melk of room by.
Voeg asyn by.
Bedien met kluitjies
Bruismeel
eier
melk
Meng tot ‘n stywe deeg.
Skep teelepels vol deeg in sop en kook met deksel op vir ongeveer 5 minute.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 15,501 times, 3 visits today)
 

3 Thoughts on “OUTYDSE BOONTJIESOP

  1. Ek hou van bruinboontjie sop soos my oorlede ma dit gemaak het.

     
  2. Die resep is net soos my oorlede ma dit gemaak het.

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation