Dankie vir die resep Jan
1 kg Baba-aartappeltjies gehalveer
250 ml Suurroom
100 ml Cross & Blackwell Mayo
250 ml Griekse jogurt
15 ml heel korrel mosterd
5 ml vars gemaalde swart peper
30 ml vars gekapte pietersielie
Suiker na smaak
Metode:
Kook aartappels in soutwater tot gaar maar ferm. Meng die res van die bestanddele saam en giet oor die aartappels. Bedek en hou in yskas tot benodig. Lewer 8 tot 10 porsies.
Print Friendly
(Visited 169 times, 1 visits today)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation