WORTELS MET LEMOEN

 8 Wortels gewas, geskil en in skywe gesny        
gerasperde skil van een lemoen

50 ml suiker                                                                      
sout na smaak
45 ml lemoensap
Meng al die bestanddele, bedek die bak en mikrogolf vir 10 minute op volle krag. Roer elke twee minute.  Laat staan  2 min en bedien warm.
(Visited 399 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui