2 k melk                                                        
3 eiers, geskei

4 e hoogvol mielieblom                           
1 k suiker
2 – 3 t fyn kaneel                                         
6 e botter
knippie sout
Maak vla van melk, mielieblom en geklitste eiergele.  Die mielieblom moet goed deurgekook wees voordat die eiergele bygevoeg word.  Kook tot goed dik.  Voeg styfgeklopte eierwitte by.  Skep nou kluitjies met dessertlepel wat elke keer in warm water gedoop word.  Rangskik dit in netjiese rye in vuurvaste skottel.  Sny klein stukkies botter en sit in elke hoekie tussen die kluitjies.  Strooi suiker en kaneel bo-oor, bedek en plaas in oond tot bedien.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 130 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One Thought on “KANEEL-SOUSKLUITJIES

  1. pieter on April 17, 2016 at 10:57 NM said:

    O. Thanks that’s great

     

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation