SALM DOOPSOUS

Malinda van Deventer
1 blik       Salm
1 eetl.      Suurlemoensap
190ml.     Mayonaise
125ml.     Tamatiesous
                Sout en peper
Meng alles saam en verkoel.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 61 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui