CHAKALAKA BROODJIE

(kan ook muffins maak)

500 ml koekmeel
10 ml bakpoeier sout & peper na smaak
4 eiers
410g Chakalaka (matige geur /
sterker geur indien verkies)
125 ml Cheddar kaas gerasper

Voorverhit oond tot 180°
Sif droë bestandele saam
Klits eier & chakalaka
Meng eier mengsel met droë bestandele
Plaas  deeg  in  gesmeerde  broodpannetjie  en  strooi gerasperde kaas bo-oor
Bak ±45 minute

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,017 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui