Dis sampioene van Denny ~ kyk in die winkels vir die
sampioene, hulle word genoem Portabella sampioene, so groot soos ‘n man se hand en dit kan gebraai word op die Braai- rooster of in die oond ~ dit bly ferm as dit gaargemaak word
Die sampioene het ‘n groot ruimte aan die onderkant waarin ‘n
vulsel geskep kan word ~ gebruik van die volgende vulsels

Gegeurde botter en vars broodkrummels
Gekrummelde fetakaas en gekapte neute
Kruie en bokmelkkaas
Knoffel-en-roomkaasmengsel

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 87 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation