Versuikerde Patats

6 Middelmatige patats
250ml Bruinsuiker
25ml Botter / margarien

Skil patats en sny in skyfies. Rangskik in ‘n bak.
Gooi die bruinsuiker by 75ml water, in ‘n 500ml glas maatbeker.
Kook ongeveer 3-4 minute (moenie bedek nie.)
Gooi oor patats en mikrogolf (bedek) vir ongeveer 7-8 minute, giet suikermengsel nou en dan bo-oor patatskywe.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 162 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *