Met vergunning van www.eposvriende.co.za

Bestandele: 

250 G Gerasperde Kaas
250 G Koekmeel
250 G Margarien
Appelkooskonfyt 

Metode: 

– Meng Alles En Rol Bolletjies; 
– Druk Gaatjie In Middel En Vul Met Appelkooskonfyt; 
– Bak @ 180 c Tot Gaar 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 89 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation