Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Groenboontjie Bredie met Uie N0 1

Sny vleis in klein stukkies en smoor met uie. Snipper die boontjies, was dit af en gooi dit by die vleis en uie. Voeg ‘n bietjie sout en peper en ‘n stukkie rooi rissie daarby, roer dit goed om en laat dit gaar kook. 

(Visited 225 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui