Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Kluitjie – vleis

Sny 3lb (1.5 kg) vleis in klein stukkies, was dit af en sit dit in ‘n kastrol met ‘n beker water, 1 fyngesnyde ui, 1 blaartjie foelie (Woordeboek), 10 naeltjies, ‘n halwe gerasperde neut, sout en peper. Laat dit gaar kook. Neem nou 1/2 lb (250g) meel, roer 1/2 teelepel bakpoeier daarin en maak dit aan met warm water sdat dit net styf genoeg is vir kluitjies. Maak die kluitjies met ‘n teelepel en voeg dit by die vleis.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 60 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *