Hoofstuk 6 (Bredies) ~ Swartbekboontjie Bredie

Sit die boontjies die vorige nag in water sodat jy die blou velletjie kan aftrek. Smoor dan die vleis en uie, roer die boontjies daarin, voeg sout en peper by en laat dit gaar kook. Spek kan ook in plaas van vleis gebruik word. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 163 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *