Maak eers die sous en laat afkoel voor gebruik. 
Bestanddele Sous: 
375ml suiker 
300ml water 
5ml sout 
12,5ml botter 
Kook saam vir 10 minute. Verwyder van hitte en voeg 125ml brandewyn by 

Bestanddele Tert: 
500ml gesnipperde dadels 
5ml koeksoda 
250ml kookwater 
375ml meelblom 
250ml suiker 
50ml botter 
125ml okkerneute en glanskersies 
1 groot eier 

Metode
Gooi kookwater en koeksoda en voeg botter by. Klop suiker en eier. Roer droÎ bestandele in en voeg dadel mengsel by. Meng goed deur. Gooi in goed gesmeerde bakskottel. Rangskik neute en kersies bo-op. Bak by 180°C. Wanneer gaar, prik koek me ‘n dik breinaald en goei afgekoelde sous oor. Versier met stryfgeklopte room, indien kersies en neute nie as versiering gebruik is nie. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 219 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation