Hoofstuk 7 (Gebraaide Vleis) ~ Gestoofde Wildsvleis

Sny die vleis in mooi kelienrige stukkies en sit ‘n paar pond fyngesnyde spek daarby. Voeg nou sout, peper, 12-14 naeltjies, ‘n halwe gesrasperde neut, 3 blaartjies foelie (Sien Woordeboek), ‘n duimlagie stukkie kaneel en ‘n glas water daarby en stowe dit tot dit gaar is. Neem vervolgens ‘n glas asyn, maak dit met ‘n lepel bruinsuiker en ‘n lepel maizena of meelblom aan en roer dit by. Laat dit opkook. Passop dat dit niue brand nie. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 287 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *