Varktjops met lekker sous

Bestanddele
6 groot varktjops
½ kop blatjang – “chutney”
Bietjie knoffel
1 kop kookwater
½ kop mayonnaise
½ kop tamatiesous
1 pakkie bruinuiesoppoeier

Metode:
Braai tjops goudbruin aan beide kante. Meng die sousbestanddele bymekaar en gooi oor die tjops wat in
‘n oondvaste skottel gesit is, sit foelie oor en bak vir 1 uur in die oond.

(Visited 566 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui