Vrydag 14 Nov. 2014 Tema: Bekwaamheid in Sy diens 5
****My eie woorde
**** Dikwels wil mense niks met die nuwe vertaling te doen hê nie
en ek stem saam met sekere goed wat nie reg is nie, maar onthou 
as ek ‘n perske eet, eet ek die lekker van die vrug en los die pit
uit. Vandag se teks is vir my die lekker van die vrug. Kyk gerus na
die ou vertaling, hoeveel keer lees ons dit en dit maak nie eintlik
sin nie, en dan val die prag van die woorde in ons skoot vandag in
die NV.
Filippense 2:13  want dit is God wat in julle werk om te wil sowel
as om te werk na sy welbehae.
Filippense 2:13 (NV) want dit is God wat julle gewillig en
bekwaam maak om Sy wil uit te voer.-
****Kosbaar is dit nie. Daardie wete dat Hy die Een is wat jou
bekwaam maak om te doen wat jy moet doen.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14, 15 & 16 November. 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Hennie Wessels 14 Nov.
Justine Jahs- 14 Nov
Hans Vorster 14 Nov.
Anne Koekemoer 14 Nov.
Schalk Grobbelaar  15 Nov.
Carline Rudolph 15 Nov.
Dirk Croukamp 15 Nov
Louise de Wet 15 Nov
Stefan v Niekerk 15 Nov
Piet Pienaar 16 Nov
Thea v d Walt 16 Nov
Leilani v d Walt 16 Nov
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 42 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation