Hoofstuk 8 (Groente) ~ Gokkote aartappels

Skil die aartappels dun, want die voedingswaarde sit net onder die skil. Haal die ogies met ‘n skerp puntmes uit en sit die aartappels in koue water. Kook water in ‘n kastrol, voeg dan die aartappels en sout daarby en kook dit tot dit gaar is. Haal uit, laat droog word, sit botter op en rasper neut bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *