TUNAPOFFERTJIES:

Met vergunning van ? (Ek vermoed die resep kom van Anna Eksteen af)

Bestanddele
1 blik tuna (gedreineer)
sout
peper
2 eiers (geklits)
5ml suurlemoensap
12,5ml pietersielie(gekap)
5ml bakpoeier
120ml meelblom
30ml melk paprika
olie om in te braai

Metode
Vlok tuna en voeg oorblywende bestandele, behalwe olie en paprika by. Skep opgehoopte teelepels vol van mengsel in warm olie en braai tot goudbruin. Dreineer poffertjies en besprinkel met paprika. Dien warm op.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 163 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *