Hoofstuk 10 (Bykosse vir Biefstuk) ~ Perske Atjar

Skil 7lb (3.5 kg) perskes en steek ‘n naeltjie in elke perske. Kook 3 1/2 lb (1.75 kg) suiker en 3 bottels asyn en gooi dit oor die perskes. Laat dit 9 dae so staan en kook dit dan weer 20 minute lank.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 308 times, 1 visits today)
Advertisements
 

2 thoughts on “Hoofstuk 10 (Bykosse vir Biefstuk) ~ Perske Atjar”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *