Taai Vlerkies

Baie dankie vir jou resep Jan

Bestanddele
16 Vlerkies

Bestanddele Marinade:
200ml Soet sojasous
30ml Wynasyn
80ml Olyfolie
1 Brrandrissie gekap
15ml Gemmer
10ml Sout
10ml Varsgemaalde swartpeper

Metode:
Meng soja, asyn, knoffel, olie, rissie en gemmer. Sout en peper die vlerkies goed en plaas in bak. Gooi die marinade oor en laat staan 1 uur in yskas. Plaas op oondrak en bak vir 25 moinute in voorafverhitte oond by 180°C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 399 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *