Ook baie lekker as mildelik oor hoender dye gegooi word en in toe skottel in die oond gebak word tot gaar. Rooster dan tot lekker bruin en bedien met gebraaide aartappels en groente.

Bestandele:
3 Groot bottels Tomango Tamatiesous
10 groot uie (gekap)
27 Eetlepels Worcesersous (250ml)
9 K water
250 gr margarine
1 K suiker
15 Eetlepels asyn (200ml)
4 hoogvol teelepels droë mosterd
2 pakkies bruin uiesop

Metode:
Braai uie in margarine. Voeg res van bestanddele by en kook tot gaar. Bottel en bêre op rak. (Nie nodig om in yskas te bêre) Geniet oor pap, roereiers of hotdogs.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 248 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation