1Kon. 19:11

Vrydag 8 Mei 2015 Tema: Wanneer die storm kom 5
****My eie woorde
**** Die HERE sê vir Elia Hy wil verbygaan…. Dan kom die sterk
wind wat rotse gebreek het daarna ’n aardbewing wat die aarde
geskud het en daarna vuur… en dan daal die stilte neer en in die
windstilte ‘’n sagte fluistering…Kan jy dit vanmôre in jou
verbeelding sien ? Ons soek mos die HERE in krag en geweld net
soos Israel van ouds. Hy kan mos sommer die wêreld omkeer.
Tog is Hy by jou daardie sagte influistering in jou gedagte wat sê
Moenie vrees nie ek is hier by jou . Onthou die HERE neem nie
storms altyd weg nie, maar Hy dra jou en stap saam met jou deur
jou storms. Wat meer kan ons vra. Dit maak ons geloof sterk en
ware wenners vir Jesus .
1Kon. 19:11 Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan
op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.” Skielik was daar
‘n baie sterk wind wat die berg stukkend geruk en die rotse
gebreek het voor die Here. Maar in die wind was die Here nie. Na
die wind was daar ‘n aardbewing. Maar in die aardbewing was die
Here nie. V12 Na die aardbewing was daar ‘n vuur. Maar in die
vuur was die Here nie. En na die vuur was daar ‘n fluistering in die
windstilte. V13 Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel
toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. Toe hoor hy ‘n
stem wat vir hom sê: “Wat maak jy hier, Elia?”
Jes.41:10 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie
angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek
jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 8, 9 & 10 Mei 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Louis v d Watt 8 Mei
Franci Bezuidenhout 8 Mei
Marie Smit 8 Mei
Rina Kotzé 8 Mei
Elize Claasen 9 Mei
Bianca Swart 9 Mei
Sue-Ellen Erasmus 9 Mei
Flowery Claasen 9 Mei
Chris Putter 9 Mei
Carina Mouers 9 Mei
Nelamrie Derry 9 Mei
Sonnet Vogel 9Mei
Evelyn Mphahlele 10 Mei
Tarrynne 10 Mei
Verlin 10 Mei
Leonie Comley 10 Mei
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

(Visited 74 times, 1 visits today)
Advertisements

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui