Rom 6:16

‘n Groot dankie aan elkeen wat hierdie bediening so getrou
ondersteun. Mag ons Vader jou seën op die tyd en plek
waar jy dit die nodigste het.
Vrydag 10 Julie 2015 Tema: Die berg in my Lewe 5
****My eie woorde
**** God haat sonde, Hy haat egskeiding, Hy haat steel, leuens,
afgodsdiens, Hy haat sonde, MAAR Hy het die geskeide lief, Hy
het die sondaar lief, HY los die wat gered is en gaan soek in die
berge vir daardie een skapie wat weggedwaal het en Hy dra
hom in Sy sterk arms terug huis toe. God dring ons deur Sy
groot liefde. Hy gaan uit Sy pad en Hy het die hemel
leeggemaak vir my en jou .
Rom 6:16 Weet julle nie dat aan wie julle julself as diensknegte
tot beskikking stel om hom gehoorsaam te wees, julle
diensknegte is van hom aan wie julle gehoorsaam is nie òf van
die sonde tot die dood, òf van die gehoorsaamheid tot
geregtigheid?
Matt 18:12 Wat dink julle? As iemand honderd skape het en
een van hulle verdwaal, sal hy nie die nege en negentig laat
staan en op die berge die verdwaalde een gaan soek nie?
Joël 2v1 Blaas die basuin op Sion, en blaas alarm op my
heilige berg! Laat al die inwoners van die land bewe, want die
dag van die HERE kom, want hy is naby–
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10,11 &12 Julie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Dorothy Laubscher 10 Julie
Johanna Niilenge ( Namibië) 10 Julie
Febe Naudé 10 Julie
Christina Jardine 11 Jul
Hannes Nagel 11 Jul
Wally Badenhorst 11 Jul
Hannetjie Basson 11 jul.
Elsabe Groenewalt 11 Jul.
Neels Wilson 11 Jul.
Rina Kriek 11 Julie
Hetta Tromp 12 Julie
Marius Swart 12 Julie verjaar
Susan Koekemoer 12 Julie
Elsa Geldenhuys 12 Julie
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 52 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *