Vrydag 7 Augustus 2015 Tema: Ek voel so 5
****My eie woorde
****Die lewe is mos soos ’n wipplank, een dag is jy bo en dan is jy
weer onder. Jy ervaar hierdie hoogtepunt in jou geestelike lewe en
jy kan die wêreld omkeer. Die volgende dag lê jy platgeslaan met
‘n krisis en dit voel asof die lig net nie weer sal deurbreek nie. Jy
voel stoksielalleen in die hele wêreld, al weet jy dit is nie so nie is
dit hoe jy voel. Jy kan nie sin sien in alles nie. Buiten dat die
HERE dikwels mense op hierdie aarde gebruik om ons op te tel
en by te staan is daar ook die Heilige Gees. Jesus het belowe
wanneer Hy weer teruggaan na Sy Vader stuur Hy vir ons Heilige
Gees om met ons te bly. Toe Jesus op aarde was, kon HY net
hier of daar wees, maar Heilige Gees kan nou by jou wees waar jy
nou lees en Hy is by my terwyl ek skryf. Wat ‘’n troos en seker
wete ons is nooit alleen nie . Daarmee saam het elkeen van ons
‘’n beskermengel maar ook ‘’n engel wat aanteken wat ons doen
en sê. Waarlik ons HERE gee vir ons om .
Pred. 4 V9 Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets.
V10 As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as die een
val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie.
Joh 16 V7 tog sê Ek vir julle die waarheid: Dit is tot julle
voordeel dat Ek weggaan, want as Ek nie weggaan nie, sal die
Voorspraak, die Heilige Gees, nie na julle toe kom nie; maar as Ek
gaan, sal Ek Hom na julle toe stuur.
Jeremia 29:13 En julle sal My soek en vind as julle na My vra
met julle hele hart.
Matteus 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die
voleinding van die wêreld. Amen.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 7, 8 & 9 Augustus 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Magda Joubert 7 Aug.
Pauline Ganes 8 Aug.
Hannelie Diergaardt 8 Aug.
Lillian van Wyk 9 Aug
Johann Crous 9 Aug.
Martie Oosthuizen 9 Aug.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 43 times, 1 visits today)
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post Navigation