Vrydag 4 Des.. 2015 Tema: Belangrike tuine 5
****My eie woorde
**** Vandag kyk ons na die laaste twee maar die belangrikste tuine
in die geskiedenis van die heelal. Die een tuin bied ‘n leë graf en die
ander tuin wag vir die oorwinnaars. Maar ons hoop is nie op die tuin
nie, maar op Hom wat ons gaan kom haal om in daardie tuin te
woon
Markus 15:46
En hy het linne gekoop, en Hom afgehaal en in die linne
toegedraai, en Hom neergelê in ‘n graf wat in ‘n rots uitgekap was.
En hy het ‘n steen teen die opening van die graf gerol.
Johannes 19:41
En daar was op die plek waar Hy gekruisig is, ‘n tuin, en in die tuin
‘n nuwe graf waar nog nooit iemand in neergelê was nie.
Johannes 20:15
Jesus sê vir haar: Vrou, waarom ween jy? Wie soek jy? Sy het
gedink dat dit die tuinier was en antwoord hom: Meneer, as u Hom
weggedra het, sê vir my waar u Hom neergelê het, en ek sal Hom
wegneem.
Openbaring 2:7
Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.
Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die
lewe wat binne in die paradys van God is.
Joh 14V1
Laat julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.
2 In die huis van my Vader is daar baie wonings; as dit nie so was
nie, sou Ek dit vir julle gesê het. Ek gaan om vir julle plek te berei.
3 En as Ek gegaan en vir julle plek berei het, kom Ek weer en sal
julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is.
4 ¶ En waar Ek heengaan, weet julle en die weg ken julle.
Openb 21
4 En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen
dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar
nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan.
5 En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En
Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en
betroubaar
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 3 Desember 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Geen bekend
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 34 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Post Navigation